Djihad

'n Djihad-vlag

Sekerlik die mees sensasionele en moontlik ook die mees omstrede begrip in Islam is die djihad, of "strewe op die weg van God". 'n Djihad verwys na die Moslem se totale stryd teen boosheid, oorheersing en ongeloof, wat ook 'n gewapende stryd of oorlog teen nie-gelowiges kan insluit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search